Description
Deut 6:6,9 “En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees; En jy moet dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte skrywe,”
Psalm 23 is ‘n Psalm wat die belofte dra dat Vader ons sal lei, beskerm en seen. Dit beskryf ons as hulpelose skape wat deur ons Hemelse Herder gelei en versorg word. Die pot met Psalm 23:1 uitgegraveer is ‘n herinnering dat ons nie alleen is nie. Woorde om elke dag te sien en te onthou, Die pot is van sement gemaak en 12cm hoog en 14 cm breed. Dit kan gebruik word as ‘n plant pot. Plant ‘n vetplant, aloevera of peppermint plantjie daarin. Geskik vir binne of buite die huis.Of ‘n houer om waardevolle items in te bere,
Additional information
| Weight | 0,130 kg |
|---|---|
| Dimensions | 7 × 2 cm |
| Weight | 0,990kg |
| Length | 12cm x14cm |
Related products
R295,00
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Set of Two Round Dotted Pillar Candle Holders with Wine Red Pillar Candles
Round flower Holder with tube and flowers
Square Soap Dish 






